NIKI PROFESSIONAL Make-up | ‘Vriendinne in Franschoek’ 6 – 7 Junie 2020.
17047
product-template-default,single,single-product,postid-17047,theme-bridge,woocommerce,woocommerce-page,woocommerce-demo-store,woocommerce-no-js,ajax_fade,page_not_loaded,,qode-title-hidden,footer_responsive_adv,columns-3,qode-child-theme-ver-1.0.0,qode-theme-ver-10.1.1,wpb-js-composer js-comp-ver-6.0.5,vc_responsive

‘Vriendinne in Franschoek’ 6 – 7 Junie 2020.

R1,950.00


 

Met NIKI PROFESSIONAL, Simplify Image Consulting en Dr. Marlena du Toit.

 

Kom geniet saam met ons ’n naweek van grimering, mode en sommer net om vrou te wees by die lieflike Le’Ermitage Hotel in Franschoek.

 

Saterdag 6 Junie

  • ‘Stap vir stap beste grimeertegnieke en kleure vir jou’ – deur Nicky Lonte van NIKI PROFESSIONAL MAKE-UP
  • Stileringwerkswinkel deur Tania de Clerk van Simplify Image
  • Praatjie deur Ginekoloog & Seksoloog  Dr. Marlena du Toit

 

Sondag 7 Junie

  • Persoonlike een-tot-een sessies (opsioneel teen ekstra koste) deur NIKI PROFESSIONAL MAKEUP en SIMPLIFY IMAGE.

 

INGESLUIT

  • Verversings, koffie & tee met aankoms.
  • Saterdag middagete & aandete.
  • 1 Nag verblyf in hotel (tot en met 4 vriendinne kan saam bly in ’n villa).
  • Sondagoggend ontbyt
BESPREEK NOU
Category: